musicas.mus.br
Letras de músicas - letra de música - letra da música - letras e cifras - letras traduzidas - letra traduzida - lyrics - paroles - lyric - canciones - WEES BEVREES - BATTERY - música e letra
Utilize o abecedário abaixo para abrir as páginas de letras dos artistas
Wees Bevrees letra
Wees Bevrees
want hy's 'n koning, hy's 'n god
'n neanderthal-bullebak sonder 'n grot
en vroulief sharon privaat en
pregnant en kuis
masseer die buurman se nek
in 'n entertainment column by die huis
[wees bevrees]
wees bevrees
wees bevrees
[wees bevrees]
hy ry reg op my gat
met sy blitsende blou lig
en bulder "trek af!"
hy dwing my uit my kar uit
met oë vol verwyt
inspekteer die hele kar met 'n
"jammer meneer maar ek doen maar net my plig"
wees bevrees
want shane cronje [wees bevrees]
het 'n ystere wil [wees bevrees]
as sy sirene skree hou karre stil
[wees bevrees]
kalm bly, nou kalm bly
dit help nie om te jaag nie
ontspan net chill net en jy is vry
moenie nou iets waag nie
dit sal ure neem voor hulle hom kry
as die snaakse gevoel my net wil los
en dat dit my meer as die kar gaan kos
wees bevrees
wees bevrees [wees bevrees]
wees bevrees [wees bevrees]
wees bevrees
want shane cronje [wees bevrees]
het 'n ystere wil [wees bevrees]
as sy sirene skree hou karre stil
[wees bevrees]
wees bevrees [wees bevrees]
wees bevrees [wees bevrees]
wees bevrees [wees bevrees]
wees bevrees [wees bevrees]
[wees bevrees]
[jammer meneer]
Battery - Letras
- Betrayal
- Choke
- Empty Room
- Fading
- Fury
- Go Back To The Gym
- Has-been
- Here Kitty Kitty
- I Won't Fall
- I'm Home
- In Our Hands
- In The Dirt
- Kom Hier
- Left Behind
- Left Behinf
- Lucy From The Steakhouse In Delmas
- move on
- Never Forget
- No Right
- Oil Slick Schizophrenic
- Only The Diehard Remain
- Overcome
- Say It
- See You Later
- Shattered Stone
- Stop Acting Weird
- Success History
- Success Story
- Tempo Hewig
- That'll Never Be Me
- The Factory
- To Hold
- Trap
- Until The End
- Unwound
- Villa Ding
- Wees Bevrees
- Whatever It Takes
- Why Is She In Pain
top 30 músicas
©2003 - 2024 - musicas.mus.br